Skandium

kalsiumskandiumtitaan
Sc
Y  
 
 
Skandium in die periodieke tabel
Algemeen
Naam, Simbool, Getal Skandium, Sc, 21
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, Periode, Blok 3, 4 , d
Digtheid, Hardheid 2985 kg/m3 , onb.
Voorkoms silwerig-wit
Atoomeienskappe
Atoomgewig 44.955910 ame
Atoomradius (ber.) 160 (184) pm
Kovalente radius 144 pm
Vanderwaalsradius geen inligting
Elektronkonfigurasie [Ar]3d1 4s2
e e per energievlak 2, 8, 9, 2
Oksidasietoestande (Oksied) 3 (swak basis
Kristalstruktuur Heksagonaal
Strukturbericht-kode A3
Fisiese eienskappe
Toestand van materie vastestof
Smeltpunt 1814 K (841.85 °C)
Kookpunt 3103 K (1483.85 °C)
Molêre volume 15.00 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte 314.2 kJ/mol
Smeltingswarmte 14.1 kJ/mol
Dampdruk 22.1 Pa teen 1812 K
Spoed van klank geen data
Diverse
Elektronegatiwiteit 1.36 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 568 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë 1.77 106/(m·ohm)
Termiese geleidingsvermoë 15.8 W/(m*K)
1ste ionisasiepotensiaal 633.1 kJ/mol
2de ionisasiepotensiaal 1235.0 kJ/mol
3de ionisasiepotensiaal 2388.6 kJ/mol
4de ionisasiepotensiaal 7090.6 kJ/mol
5de ionisasiepotensiaal 8843 kJ/mol
6de ionisasiepotensiaal 10679 kJ/mol
7de ionisasiepotensiaal 13310 kJ/mol
8ste ionisasiepotensiaal 15250 kJ/mol
9de ionisasiepotensiaal 17370 kJ/mol
10de ionisasiepotensiaal 21726 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV halfleeftyd VM VE MeV
[nie SI]
VP
45Sc 100% Sc is stabiel met 24 neutrone
46Sc sin. 83.79 dae β- 2.367 46Ti
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Skandium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Sc en atoomgetal van 21. Skandium is 'n sagte, silwerwit oorgangselement en kom in skaars minerale in Skandinawië voor en word soms saam met Yttrium en die lantaniede as 'n seldsame aarde geklassifiseer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search